Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Kamari 21

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 847 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Kamari 21 is 'n selfsorgwoonstel wat met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini spog en is in 'n veilige kompleks geleë. Dit is in 'n kuswoud tussen die tropiese tuine en ongestoorde inheemse plantegroei gebou, en is teen die Indiese Oseaan gesetel. Hierdie kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié duplekswoonstel op die grondverdieping word met 50 trappe vanaf die parkeerarea bereik en bied slaapplek aan 6 gaste. Dit beskik oor 3 slaapkamers met 3 badkamers op die boonste verdieping en 'n badkamer op die onderste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede gastebadkamer is op die onderste verdieping en het 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee-en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n wasser-droër. Die kombuis lei na 'n eetarea en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met die volle DStv-pakket.

Die sitarea se skuifdeure lei na 'n balkon met sitplek, 'n houtskoolbraai en bied 'n see-uitsig in die verte.

Veilige parkeerplek is in 'n enkeltoesluitmotorhuis op die perseel beskikbaar. Ander geriewe sluit 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n walviskykdek, klimraam en natuurwandelings in, en daar is direkte toegang tot 'n 2 aparte strande via 'n lang stel trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Kamari 21 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Santorini Kamari 21
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Kusrylaan 101, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Kamari 21 het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 847
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 847
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72f6a5460066a99f15667bba8ddc4ee5ee1438354cff74e101e54283755bf77f54b1159f8d7128234572fb5d2037dfcaf794?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 847 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 101 Ocean Drive Chakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522334646008 31.225736569311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem