Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Kamari 4

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 763 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Kamari 4 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks. Santorini se styl is deur Griekeland geïnspireerd en skuil tussen tropiese tuine. Die kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na die perfekte seevakansie.

Daar is trappe wat na hierdie woonstel met lugversorging op die tweede verdieping lei en dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel die gastebadkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n tuimeldroër en 'n wasmasjien. Die kombuis lei na die eetarea en lei verder na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea se skuifdeure lei na die balkon met 'n see-uitsig in die verte, sitplek en 'n Weberbraai.

Veilige parkeerplek op die perseel in 'n enkeltoesluitmotorhuis, asook beperkte parkeerplekke is beskikbaar. Daar is 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n uitkykdek om walvisse te sien, 'n oerwoudgimnasium, staproetes en direkte toegang tot die 2 aparte strande via trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Kamari 4 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Santorini Kamari 4
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 63

Maande gelys 9

Ligging

  • Kusrylaan 101, Chaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Santorini Kamari 4 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 763
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 763
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chaka's Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f24164a24e714f813659c1ed1d692efb1b88bf3b167555306390e610a4b79176d2b499d966a1c219891d95a6d3685f01b72?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 763 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 101 Ocean Drive Chaka's Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.522260625019 31.22574252209
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem