Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Santorini Pyrgos 17

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Santorini Pyrgos 17 is 'n woonstel met 'n Grieks-geïnspireerde ontwerp van Santorini en is in 'n kuswoud versteek tussen tropiese tuine en onversteurde inheemse plantegroei. Dit is teen die Indiese Oseaan en die kompleks is ideaal vir gesinne met kinders wat op soek is na 'n strandvakansie.

Dié woonstel op die grond verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en lei verder na 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die sitarea lei na 'n stoep met sitplek, Weber-braai en bied 'n uitsig oor die groen tuin.

Veilige parkeerplek is in 'n enkeltoesluitmotorhuis op die perseel beskikbaar en daar is 24 uur-sekuriteit. Gaste kan die geriewe op die perseel benut wat 6 gemeenskaplike swembaddens, 'n walviskykdek, klimraam en natuurwandelroetes insluit, en daar is direkte toegang tot 2 strande via 'n stel lang trappe.

Slaapplek

’n Bespreking by Santorini Pyrgos 17 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Ballito Accommodation Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 100+

Resensies 61

Maande gelys 9

Ligging

  • Kusrylaan 101, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 650
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusrylaan 101, Chakas Rock, Dolfynkus, 4399, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1750414be7489c9f5d8a198bc5c056a84515991593cc1959b56414f068bda87deb93c402e4417eebd3f535a8b7d1607b35e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6) 101 Ocean Drive Chakas Rock 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.52228245184 31.225729701853
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem