Santorini Unit i
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 18 Jul 2022 tot 30 Sep 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 78, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 305R1 175 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Santorini Unit I bied gerieflike selfsorg-verblyf in ’n drieslaapkamer-hoekwoonstel in ’n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is stapafstand vanaf Margate se hoof-swemstrand, Margate pier, restaurante, ontspanningsgeriewe en winkels.
Dié hoekwoonstel in die voorste blok en het 3 slaapkamers, 2 badkamers, ’n kombuis en ’n oopplan-leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde een het 2 enkelbeddens wat teen mekaar gestoot is. Daar is 2 storte en 1 bad. Die kombuis is toegerus met ’n yskas, oond en stoof, en mikrogolfoond. Die woonstel het ’n wasmasjien en tuimeldroër, asook sekere DStv-kanale en gasbraaigeriewe.
Die leefarea lei na ’n ruim patio met buitemeubels vanwaar gaste die pragtige see-uitsig kan geniet. Daar is ook ’n gemeenskaplike swembad in die kompleks wat gaste gerus kan gebruik.
Slaapplek
’n Bespreking by Santorini Unit i sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Marine-rylaan 78, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini Unit i het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 78, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom