6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00 - 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Santorini 204B bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 3 slaapkamers, geleë in 'n kompleks in die hartjie van Margate. Die kompleks is gerieflik geleë binne loopafstand van Margate se hoofswemstrand, Margate Pier, restaurante, vermaaklikheidsgeriewe en winkels.
Die woonstel bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en badgeriewe. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met bad en stortgeriewe.
Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër in die woonstel.
Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met Openview-kanale. Daar is onbeperkte WiFi beskikbaar vir die gaste. Daar is geen lugversorging in die woonstel nie; alle kamers het egter plafonwaaiers.
Gaste het toegang tot 'n balkon met patiomeubels, 'n ideale plek om te ontspan en die uitsig te geniet.
Die kompleks is veilig met afstandbeheertoegang en 24-uur-sekuriteit en beskik oor 'n gemeenskaplike braai-area en swembad vir gaste om te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Gina Geverifieer
Eiendomme 35
Resensies 185
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Santorini 204B het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
99 Marine Drive, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang