Sarah's Place

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sarah's Place bied 2 selfsorg-eenhede in Wonderboom-Suid, 'n voorstad van Pretoria. Dis op die eienaar se perseel op 'n veilige landgoed, met 'n privaat ingang en veilige onderdakparkeerplek.

Gesinsuite 1 bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n dubbelbed, asook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n kombuisie.

Gesinsuite 2 is 'n groot suite vir 'n gesin of groep van 4 gaste. Daar is 'n koningingrootte-bed, asook 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuisie.

Sarah's Place is net 550 m vanaf Life Eugene Marais Hospitaal. Dis ook naby Netcare Moot Hospitaal, Steve Biko Akademiese Hospitaal en Netcare Montana Hospitaal. Pretoria se middestad is 7,5 km vanaf Sarah's Place en openbare vervoer is maklik bereikbaar.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sarah's Place gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za