26 gaste
8 slaapkamers
20 beds
5 badkamers
- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00 - Sardaville Farm, Warden, 9890, Vrystaat Sien kaart
Beskrywing
Sardaville Game and Holiday Ranch het slaapplek vir 26 gaste. Dit is 'n wildsplaas in privaat besit 30 km vanaf Warden, 45 km vanaf Vrede en 60 km vanaf Harrismith in die Vrystaat. Die lodge bied selfsorggeriewe en is ideaal vir 'n groot gesin of 'n groep wat op soek is na gerieflike verblyf.
Verblyf word in 'n hoofhuis, 2 kothuise en 'n rondawel gebied. Daar is 8 slaapkamers, 5 badkamers en 6 kaggels. Elke kamer het 'n dubbelbed en/of enkelbeddens. Ander geriewe sluit ’n goed toegeruste kombuis, 'n leefarea met 'n TV met volledige DStv en 'n kuierarea met 'n snoekertafel, 'n ingeboude kroeg en sitplek.
Die volgende doendinge is beskikbaar op die perseel: kleiteikenskiet, voetslaan, bergfietsry, vierwielmotorfietsry, veerpyltjies, swem in die dam en wildkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 6
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Sardaville Farm, Warden, 9890, Vrystaat
- Gaste dink Sardaville Game and Holiday Ranch het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Sardaville Farm, Warden, 9890, Vrystaat
Sien kaart- 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 11:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 14:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang