Sauvignon Serenity

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Keith F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Exceptional value for money. Fantastic. Way better than expected for the price.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynette V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Gemak na 'n lang dag se werk. Dankie, dit was perfek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeline V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Just lovely. Wow, what a lovely experience. Very beautiful surroundings, together with a warm welcome, a friendly host, a neat and clean apartment. And above all, a very safe and very quiet neighbourhood. We loved that even our vehicle was safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannes B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Sal beslis aanbeveel. Soos bo, was ek baie aangenaam veras en sal beslis weer daar bly. Net twee dinge wat aandag moet kry: die bed se matras is baie swak, dit voel of ek op die kaal staal vere van die matras geslaap het. Tweede aand het ek die duvets dubbel gevou op die matras en gehoop dit help, maar dit het net nie. Ander ding is daar was nie 'n staanwaaier nie, net 'n dakwaaier wat in die somer nie genoegsaam sal wees nie. Ek besoek die Kaap 2 keer per maand vir sport en is 'n goeie nagrus uiters belangrik, veral as 'n mens op nasionale vlak deelneem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adéle F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Ons oorslaap het gevoel asof ons by ons huis was, net in 'n ander provinsie. Puik. Ek en my man het heerlik gebly by Sauvignon Serenity. Elke aand as ons tuisgekom het, het dit kompleet gevoel soos die 'serenity' wat ons nodig gehad het. Anthony het uit sy pad gegaan om ons onmiddellik tuis te laat voel. Kan nie wag om weer in Sauvignon Serenity te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan v
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Neat and relaxing. Very neat and relaxing with beautiful views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wendy F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Excellent service. It was amazing, everything was great, the place was neat and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Azel W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Pleasant, value for money. It was really very good. The people are very nice.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Goeie ligging. Naby alles. Baie geniet en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Rustig, veilig sonder enige bekommernis. Die gastehuis was baie netjies en goed toegerus. Ons het ook baie van die omgewing gehou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Anthony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 450
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Sauvignon Street, Steynsrust, Somerset West, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ef68bfc735ba6849976a373cabe699e4a008ece3ee922197b1e8159645f39b6e82f46b010fd460ba72416240c7fb56bff63?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 3) 32 5 1 5 22 Sauvignon Street Steynsrust 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.051674112184 18.815355906746
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang