Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saxon Park Farm Cottages

Selfsorg
Kamer 2
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het 'n dubbelbed met gehaltelinne en 'n elektriese kombers. Die badkamer word met Kamer 3 gedeel en het 'n bad. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe in die aangrensende kombuisie. Dit het toegang tot 'n privaat stoep. Die bed beskik oor 'n goeie kwaliteit donsduvet. Genoeg kaste en pakplek in die kamer. Kom ontspan by ons en leer meer van 'n beesboerdery. 'n Tradisionele plaasontbyt word bedien in die hoofhuis elke oggend. Ervaar 5-ster-luuksheid teen baie bekostigbare pryse.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorg

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 3
Vanaf
Vanaf R750
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met Kamer 2 wat dit ideaal maak vir gesinne. Die linne is van uitstaande gehalte en ons bederf ons gaste met vereduvets. Die kamer het sy eie stoep waar gaste kan ontspan in ons tuin. Word deel van 'n beesboerdery en ervaar die dag tot dag gebeure van ons plaas. Die aangrensende kombuisie, sit- en eetkamer is volledig toegerus en gaste kan hulself help aan koffie, tee en varsgebakte beskuit.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1
Vanaf
Vanaf R850
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer lei na 'n privaat stoep in die tuin en het 'n koningingrootte-bed met gehalte-linne. Die en suite-badkamer het 'n bad en die kombuis is met tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hier kan gaste lekker op die stoep of in die tuin ontspan.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Tv
Prys sluit in

Gemeenskaplike selfsorg

Huisreëls

- Let wel, daar is 'n grondpad wat na die akkommodasie lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die grondpad voordat hulle arriveer aangesien dit weens onvoorsiene omstandighede kan verander.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Saxon Park, Ficksburg, 9730, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAn8CJBjMJJMzVu0IHVDUnKNpbX1jxJ0g3KYSuLyQgWz07MfNDLi?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Saxon Park Ficksburg 9730 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.7366 27.7624
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem