Sceptre Getaway
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sceptre Crescent, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Vanaf R7 080 per nag (plek vir 11)
Beskrywing
Sceptre Getaway is 'n ruim selfsorghuis in die hartjie van Table View, net 'n paar oomblikke van Dolphin Beach af. Ideaal vir gesinne of groepe, bied die eiendom slaapplek vir tot 11 gaste en bied beide gemak en gerief.
Die huis bestaan uit 6 slaapkamers en 5 badkamers, sowel as 'n aparte gastetoilet. Twee slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, en 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed. Nog 'n slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die laaste slaapkamer 'n enkelbed het. Een van die badkamers is toegerus met 'n bad en 'n stort, terwyl die oorblywende badkamers elk 'n stort, toilet en wasbak het.
Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea beskik oor 'n eetkamertafel, gemaklike sitplek en 'n slim-TV. Hoëspoed-Wi-Fi is beskikbaar, en 'n omsetter verseker volgehoue krag tydens beurtkrag.
Bykomende geriewe sluit in 'n privaat swembad, 'n kaggel en 'n ingeboude kroeg, ideaal vir vermaak. 'n Boorgat ondersteun volhoubare watergebruik, en die motorhuis bied parkeerplek vir tot 4 voertuie, met plek vir 'n bykomende 4 voertuie voor die huis.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4/5
Soughted Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 40
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Sceptre Crescent, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 11 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Sceptre Crescent, Table View, Cape Town, 7439, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang