Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Schimper View Boutique Guest House

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schimper-singel 18, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
  • Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Schimper View Boutique Guest House bied moderne, luukse verblyf in 'n vooraanstaande buurt in Louis Trichardt met ongeëwenaarde uitsigte oor die vallei.

Verblyf is beskikbaar in 5 gastekamers wat elk 'n koninggrootte-bed het wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word, en 'n en suite-badkamer met komplimentêre badkamergeriewe soos japonne en pantoffels. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n yskassie, Nespresso-koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n slim-TV met Netflix, 'n haardroër, lugversorging en WiFi.

Die kamers word daagliks skoongemaak en gaste kan elke dag 'n vol Engelse ontbyt of 'n kontinentale ontbyt in die eetarea geniet.

Gaste kan in die gastesitarea voor die kaggel ontspan, 'n bietjie oefen in die gimnasium, by die 'n buitekroeg kuier en die ingeboude braai gebruik. Daar is ook 'n swembaddek met sonstoele en 'n lieflike uitsig. 'n Wasgoeddiens is beskikbaar op versoek.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Schimper View Boutique Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Anke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 2

Ligging

  • Schimper-singel 18, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
  • Gaste dink Schimper View Boutique Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 050
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Schimper-singel 18, Louis Trichardt, 0081, Limpopo
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe6808f9b3b84407c08e46cb415cd7af94b838dc62efeac49ac5b59e3f520f93feafc5fb9ebd2895ee4413d22ef14a526d7c9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 18 Schimper Crescent Louis Trichardt 0081 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.025465314798 29.902399737434
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem