Schoenmakerskop Self-catering Apartments

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 35 % af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Apr 2019 tot 30 Nov 2019.

Beskrywing

Schoenmakerskop Self-catering Apartments bied luukse, gerieflike en gesellige verblyf in 3 selfsorgwoonstelle met see-uitsigte, 5 gesinswoonstelle met slaapplek vir 3, en 3 woonstelle met uitsigte oor die swembad wat slaapplek vir 2 gaste het. Dit is sowat 10 minute vanaf Walmer Park Winkelsentrum en Nelson Mandelabaai Universiteit. Dis ideaal vir sakereisigers en vakansiegangers.

Elke oopplan-woonstel het slaapplek vir 1, 2 of 3 gaste op 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke kombuisie is toegerus met 'n eenplaat-induksiestoof, ketel, mikrogolf, eetgerei, breekware en 'n yskas. Elke sitkamer het 'n leerrusbank en 'n platskerm-TV met Premium DStv-pakket. Linne word voorsien. Elke woonstel het ook 'n privaat ingang en daar is 'n gemeenskaplike swembad en braaigeriewe in die tuin.

Die woonstelle is sowat 15 minute se ry vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe en Walmer Park Winkelsentrum. Doendinge in die omgewing sluit voetslaanroetes, watersport en wildreservate in.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schoenmakerskop Self-catering Apartments gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 R520 per nag (vir 2 mense)

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vanaf 12 Apr 2019 tot 30 Nov 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false