+44

Schoongezicht Holiday Accommodation

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Schoongezicht Vakansie Akkommodasie bied gemaklike, moderne woonstelle in Jongensfontein. Die eenhede is volledig toegerus en bied uitstekende selfsorgverblyf met pragtige see-uitsigte, slegs 50 m van die hoogwatermerk en 'n voetpad langs die strand.

Immerzee bestaan uit 'n slaapkamer met 'n koningingrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n slim-TV met DStv, gemaklike sitplek en 'n glasskuifdeur wat na die balkon oopmaak.

Zuiderzee is ingerig met 'n koninggrootte bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, lugbraaier, elektriese braaipan, alle eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.

Verder kan gaste die gratis, onbeperkte WiFi gebruik, en veilige parkering is beskikbaar. Die strand en promenade, wat binne loopafstand van die eenheid is, bied verskeie aktiwiteite soos swem, skubaduik, snorkel, visvang, ens. Hierdie manjifieke fasiliteit is 50 m van die hoogwatermerk af met 'n ware see-ervaring.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Johan F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie spesiale kuier en ons sou weer en weer daar wou bly. Uitstekend in die pragtigste en netjiesste eenheid ooit gebly! En ons vriendelike gasheer en...
Sien meer
Okt 2025
Marike J
Saam met lewensmaat
5.0
As ons 10 sterre kon gee, sou ons! 'n Tuiste weg van die huis af. Die gemaklikste, stylvolste en rustigste verblyf wat jy in die hele Jongensfontein s...
Sien meer
Okt 2025
Jana V
Saam met lewensmaat
5.0
A must-stay. We had such a wonderful time! The unit is beautifully decorated, neat and comfortable with a stunning ocean view. Philip a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Maria A
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect! Hosts were so hospitable. It was so peaceful. Everything — and I mean everything — inside and outside the apartment was perfec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Andre R
Saam met lewensmaat
5.0
Waarde vir geld, viskoors aangewakker, rustigheid. Dit was 'n onvergeetlike ondervinding. Ons is hartlik ontvang deur Phillip en Cathleen, en met die ...
Sien meer
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Cathleen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 6 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
  • Gaste dink Schoongezicht Holiday Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Bieto Avenue, Jongensfontein, 6675, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA426d41e2cd6d7124676d81b23fc88b54849cc68e0e0ccb2ec18ba52142e9b4468ac92ce6c7cb77b21b68b21d2cece8b5bfee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 57 5 1 5 6 Bieto Avenue Jongensfontein 6675 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.42576300866 21.342800418771

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang