Schwartz Cottage on 22 Kiaat

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Schwartz Cottage on 22 Kiaat is in 'n stil buurt in Witrivier, Mpumalanga geleë.

Dié selfsorg-eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en daar is 'n slaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n eetarea en die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met voorafopgelaaide flieks. Die eenheid lei na 'n privaat tuin met braaigeriewe en sitplek.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, voetslaan, abseil, bergfietsry, verfbal, boogskiet, vierwielmotorfietsry, wynproe by Rottcher Wineries, en gholfspeel by die Witrivier Buiteklub se 18 putjie-gholfbaan.

Slaapplek

'n Bespreking by Schwartz Cottage on 22 Kiaat sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Area 1 - Huisves 1 kind
1 x Kinderbank vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Forelhengel
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Badkamer

  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Eetkamer
  •  Waaier
  •  Klein Kombuis
  •  Sitkamer

Maaltye Aangebied

  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Schwartz Cottage On 22 Kiaat gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 300 per nag (vir 5 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za