+38
Selfsorg in Witrivier

Schwartz Cottage on 22 Kiaat

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die kothuis sal met u aankoms van skoon linne en handdoeke voorsien word.

Daaglikse skoonmaak van die kothuis is nie ingesluit nie.

Maaltye is nie ingesluit nie.

Die gebruik van die lugversorger is nie ingesluit in die basiese verblyfkoste nie. Daar sal 'n ekstra fooi per nag gehef word vir die gebruik daarvan. Gaste moet navraag doen.

Indien 5 of meer gaste nie bespreek is nie, sal Kamer 3 nie toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 900
per nag (plek vir 6)
Bespreek

22 Kiaat Road, White River, Mpumalanga, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11eb6178d42ebdd7535087bfcf92d37a87a6e13705152e3974cba2a71dcf063e3b4e45f938c988f29ce569444f8bb9be4778?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 900 per nag, vir 6 mense 10 5 1 5 22 Kiaat Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.32279029419 31.012057871775

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang