Scottburgh Akkommodasie by Scottburgh Beach Breaks | LekkeSlaap
+32

Scottburgh Beach Breaks

Selfsorg
  • Vanaf R2 000 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Scottburgh Beach Breaks is 'n selfsorghuis in die kusdorp Scottburgh. Dié dorp is 58 km suid van Durban langs die Mpambanyoni-riviermond en geleë. Scottburgh is 'n gewilde toeristebestemming.

Die huis het 3 slaapkamers en bied slaapplek vir 6 gaste. Die hoof en suite-slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Albei badkamers is met storte en baddens ingerig. Die eenheid beskik ook oor 'n aparte gaste-toilet.

Die kombuis is goed toegerus met 'n stoofplaat, oond, yskas-vrieskas, ketel, broodrooster en mikrogolfoond. Die eetkamer het 'n tafel wat sitplek vir 6 mense bied. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale.

'n Swembad en sonstoele is buite beskikbaar en gaste kan die uitsig oor die see in die verte geniet. Verder is daar ook 'n krieketnet vir diegene wat krieket geniet. Die huis is minder as 500 m vanaf die strand geleë. Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede soos restaurante, Crocworld, Aliwal Shoal-duikplekke en talle gholfbane in die area.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Ligging

  • Bushy Grove 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R2 000
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bushy Grove 1, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGViYTc4NWFiLWNkODYtNDU2YS04MzM4LTY0N2VhNTU4Njg0OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 000  per nag (vir 6 persone) 1 Bushy Grove Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -30.272671911644 30.756617045369
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za