Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Scottburgh House on the Beach

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 8 resensies vir Scottburgh House on the Beach
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.0/5
Madelaine D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Madelaine D
Gesin met tieners

Nie die beste verblyf nie.

1. Nie 'n huis nie - eerder 'n dubbel duplex woonstel! "House" is misleidend! 2. Kort baie onderhoud: krane draai in die rondte, kort gloeilampe, deure maak baie moeilik oop en toe. Krag trip heeltyd - baie ongerieflik! 3. Onderste 2 'beddens' oud en baie ongemaklik - nie dubbel en geskik vir 4 volwassenes soos geadverteer nie. Kaste vol, deurmekaar en vrot van vog (damp). 4. Woonstel vuil! Daar word glad nie onder grasmatte en onder banke en beddens skoongemaak nie. Matte in kombuis ook baie vuil. 5. Kombuis kaste vol en deurmekaar, en daar is net 6 groot borde vir 8 mense, potte-laai maak moeilik oop. Glasbakke in kas was vuil. Oond is op geroes binne. *Kombuis wemel van kokkerotte!* Oral in en op kaste en laaie. Geen pakplek/oop kas vir eie kruideniers, geen broodblik (aaklig, veral met al die kokkerotte wat oral is!). 6. Braaier is op en val uitmekaar. (Nagemaakte Weber) Tuinstoele is te klein en ongemaklik vir groter mense. 7. Onderste stort vrot van damp, nie bruikbaar. 8. Waaiers oud en op geroes. Grondvloer aircon werk nie. 9. Al die toiletsitplekke is los/stukkend. 10. Kombuis asblik het nie 'n deksel wat toemaak nie - onhigienies en lok vlieë. Ketel se deksel stukkend en skink moeilik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jj N - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jj N
Gesin met tieners

Gerieflike vakansie.

Die woonstel bied als wat 'n mens aan kan dink en vele meer. Lekker groot en genoeg spasie vir 'n groot gesin. Uitsig van die balkon asemrowend. Tannie Daisy is amazing. Dankie vir als.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Scottburgh House on the Beach se terugvoer

Julle is die beste.

Scottburgh House on the Beach
Kuben G - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kuben G

Spacious, neat, had all the equipment and utensils.

1. The light switch tripped twice, electrical fault, the oven had a problem to come on, these can be fixed. 2. The 2 bedrooms did not have doors to close for some privacy. All in all a peaceful stay, thank you. Will certainly book again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judy A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy A

Baie veilig en 'n baie mooi huis. Baie goeie geriewe en kombuis is goed ingerig. Netjies en skoon.

Kliëntediens van eienaar was uitstekend en ook die persoon wat verantwoordelik was vir die huis. 'n Baie goeie ervaring en sal dit definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jayaseelan R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jayaseelan R
Saam met vriende

The stay was lovely, except for a few faults.

A few appliances need to be sorted out, the fridge needs attention, the microwave did not work, the TV we could not switch on, the aircon in the entrance could not switch on. These are the few, but overall a good stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ben B
Gesin met tieners

The visit was pleasant, but was marred by the fact that we did not have any electrical power for more than a full day.

Next time I will bring my air fryer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Imraan D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Imraan D
Gesin met tieners

Decent lodgings, easy beach access.

Should actually be called apartment on the beach. Not really a house. Had to deal with rowdy neighbours. Sleeper couch not very comfortable. Otherwise not a bad stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aanvaarbare blyplek, maklike strandtoegang.

Moet eintlik woonstel op die strand genoem word. Nie regtig 'n huis nie. Moes raserige bure aanvaar. Slaapbank nie baie gemaklik nie. Andersins nie slegte verblyf nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carina F - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina F
Saam met eggenoot / lewensmaat

See se gedruis in jou ore, gemaklike kuier, alles wat jy nodig het is daar.

Alles was net so gemaklik. En mens voel so veilig. Naby geleë aan hoofstrand, my gesin het regtig baie lekker daar tuisgegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 8)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 8)
Vanaf R950
R950 R713
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Daisy-straat, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3D7ZTVs6WxtX4FSgUUZlR4eigJKQoE2cz6I8gajaRSK0SEeyhn?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R713 per nag (plek vir 8) 8 5 1 5 Daisy Road Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -30.272524711246 30.760669920461