8 gaste
2 slaapkamers
5 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Daisy Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Scottburgh House on the Beach bied gehalte-vakansieverblyf aan 'n gesin of 'n groep vriende. Die huis is op die strand geleë en word deur die natuurlewe omring.
Die ruim dubbelverdiepinghuis het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die slaapkamers is op die eerste verdieping en het koninggrootte-beddens. Daar is 2 dubbelslaapbanke met slaapplek vir nog 4 gaste in die leefarea. 'n Paar opblaasmatrasse is ook beskikbaar, indien nodig.
Die eerste verdieping het 'n ruim balkon met 'n pragtige uitsig oor die warm Indiese Oseaan.
Die kombuis op die onderste verdieping is ten volle vir 'n sorgelose selfsorg-vakansie toegerus en het ook 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien.
Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Dit lei na 'n stoep met braaigeriewe waar gaste saam kan kuier en kosmaak, en 'n ogie oor die kleinspan wat in die tuin baljaar kan hou.
Die huis is net 500 m vanaf die hoofswemstrand waar daar ook restaurante en winkels is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Daisy Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 20
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Daisy Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Scottburgh House on the Beach het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Daisy Road, Freeland Park, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang