Scottiesview
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Raymond-laan 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Scottiesview is 'n selfsorg-eenheid in Scottburgh wat perfek vir 'n gesin of groep vriende is.
Verblyf is in 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed, beskikbaar. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien.
Die hoofleefarea het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis en sitarea. die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, vierplaatgasstoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland waar gaste maaltye kan geniet. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n enkelslaapbank vir 'n ekstra gas. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eiendom spog met 'n lieflike lapa met braaigeriewe, 'n swembad en 'n see-uitsig. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die area is gewild vir gholf, visvang en haaihokduik, en is ook lekker naby restaurante en ander besienswaardighede soos Crockworld.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Raymond-laan 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Scottiesview het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Scottburgh Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Raymond-laan 17, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal