+35

6 gaste

3 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Sea and Valley is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis vir 6 gaste in Brenton-on-Sea.

Hierdie ruim huis beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, eetarea, sitarea en aparte opwasarea met 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad en 'n aparte toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, bad en 'n toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Alle breekware en kookgerei word voorsien.

Maaltye kan by die etenstafel geniet word en gaste kan in die sitarea ontspan wat na 'n toegeboude stoep met 'n eetarea, binnebraaigeriewe en 'n uitsig oor die tuin en see lei. Gaste kan ook op die houtdek ontspan. Dit bied 'n uitsig oor die vallei en die see, en op 'n helder dag sal gaste tot by die Outeniekwaberge kan sien.

Sea and Valley is net 1,6 km van Brenton-strand af waar gaste kan hengel, branderplankry, sweefski en lang strandwandelings neem. Gaste kan ook walvis- en dolfynkyk in seisoentyd en daar is plaaslike restaurante en die Brenton Blue Butterfly Reservaat om te besoek.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Isabel B
Gesin met tieners
5.0
Perfekte strandhuis by die see. Wonderlike strandhuis met alles wat mens voor kan vra. Die kamers en badkamers is ruim en ons het heerlik gekuier en g...
Sien meer
Jan 2026
Mark S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier in Brenton on Sea. Die huis het 'n pragtige uitsig. Huis is lekker ruim met oorgenoeg slaapplek. Al wat ek sou wou bysit is 'n swe...
Sien meer
Des 2025
Hassina L
Gesin met tieners
5.0
Highly recommend. Renier was the most pleasant, kind and helpful host; he was available on the button! His home is definitely a 'home a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2025
Lindy B
Gesin met klein kinders
5.0
Superb. Had a wonderful family holiday here.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Cor B
Gesin met tieners
4.6
Lekker kuierhuis vir 'n gesin van 5. Baie lekker, skoon en netjiese wooneenheid. Alle geriewe wat nodig is. Die gasheer doen moeite om die verblyf bai...
Sien meer
Jan 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Renier Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • 97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea and Valley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Rolstoelvriendelike parkeerplek
Inrolstort
Ruim badkamer
Ruim slaapkamer
Badkamer sonder trappe
Slaapkamer sonder trappe
Ingang en paadjie sonder trappe
Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 4 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

97 Stinkhout Avenue, Brenton-on-Sea, 6570, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa71cf233ed60ac2c79d5cf9e7e8f7b3430e96ead2c116b38ac60d3fdfe597df46dd4b2eedf3a0f32af0ab66d4c02ed4e98d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 15 5 1 5 97 Stinkhout Avenue Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.070447339872 23.025590902447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang