4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - 9 Tenth Avenue, Unit 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Breeze Manor Green Unit is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid 'n hanetreetjie van Gonubie-strand af en 'n kort entjie se stap vanaf die naaste winkelsentrum. Dit bied pragtige en moderne verblyf met 'n tikkie goud, perfek om die geluide van die golwe te geniet.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n eiland met stoele. Die sitarea het 'n TV en gratis WiFi is beskikbaar.
Daar is veilige parkeerplek op die perseel en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike braai-area.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Lucia Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 17
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 9 Tenth Avenue, Unit 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
- Gaste dink Sea Breeze Manor Green Unit het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
9 Tenth Avenue, Unit 2, Gonubie, 5256, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang