Sea Breeze West 5
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: LOT 2887 West Road, Sea Breeze West 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R990 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Breeze West A is 'n selfsorgwoonstel in Margate, in die hartjie van die Hibiskuskus. Margate is bekend vir mooi strande, natuurlike woude, 'n subtropiese klimaat en is die ideale vakansieplek. Die dorpie bied van Suid-Afrika se beste snorkel- en duik-geleenthede.
Die woonstel is geskik vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die hoofgastebadkamer het 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.
Die woonstel lei na 'n balkon met 'n ingeboude braai en 2 etenstafels geskik vir 8 gaste. Daar is ook 'n toesluitmotorhuis en 2 addisionele parkeerplekke wat op 'n eerste-gesien-eerste-bedien-basis beskikbaar is.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Breeze West 5 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- LOT 2887 West Road, Sea Breeze West 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Breeze West 5 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: LOT 2887 West Road, Sea Breeze West 5, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom