Sea Charm
8 gaste
3 slaapkamers
5 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 504 Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sea Charm is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in Ramsgate. Met sy rustige omgewing is dit 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige wegbreek na hierdie kusdorpie.
Dié dubbelverdiepinghuis het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 2 kinders in 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het toegang tot 'n en suite-badkamer wat toegerus is met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n slim-TV en 'n etenstafel. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n sprankelende plonspoel, 'n balkon met gedeeltelike see-uitsigte, braaigeriewe en 'n omheinde tuin geniet. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Ramsgate Beach is ongeveer 300 m weg, met plaaslike geriewe soos winkels en restaurante wat naby is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Lizelle Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 504 Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
504 Bidstone Road, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang