Sea Forever
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 13 Jan 2021 tot 30 Apr 2021.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shadstraat 18, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R1 105 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Forever is 'n lieflike selfsorg-vakansiehuis in Pennington, slegs 4 minute se stap vanaf die strand, 1 km vanaf Pennington se visvangplek en 14,5 km vanaf die Vernon Crookes Natuurreservaat.
Dié huis het slaapplek vir 6 en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die eerste badkamer het 'n stort en 'n bad, en die tweede badkamer het 'n stort.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg. Die leefarea het lugversorging en die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n platskerm-TV en die leefarea lei na 'n onderdakstoep met buitelugmeubels en ingeboude braaigeriewe. Die stoep lei na 'n tuin en swembadarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Sea Forever sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
Opsomming van Resensie
Ligging
- Shadstraat 18, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Forever het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pennington Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Shadstraat 18, Pennington, 4183, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom