Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea la Vie Bridge 12

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, Mtubatuba, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Hierdie selfsorg-eenheid is in 'n veilige kompleks in die hartjie van die iSimangaliso-vleilandpark, op die hoofweg van St. Lucia geleë. Dit grens aan die meer se riviermond en word deur die fauna en flora omring en bied maklike toegang tot verskeie geriewe in die area.

Dié woonstel is op die grondverdieping en spog met 'n uitsig oor die tuin en bied slaapplek aan 5 gaste. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, asook koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het lugversorging, 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV en lei na die eetarea wat 'n dubbelslaapbank het.

Die skuifdeure lei na 'n stoep met gemeenskaplike braaigeriewe. Hierdie kompleks spog met lieflike grasperke en tuine en gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea la Vie Bridge 12 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

5/5

Megan Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 2

Jaar gelys 4

Ligging

  • McKenzie-straat 22, St. Lucia, Mtubatuba, 3936, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, Mtubatuba, 3936, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11fb74baa72e8eb4bbde872f65f4eebf60fb870ad2459e4bf6cfa986ab15a892799eb6cdb828a19ab70c144d19fdb3e62b5f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 22 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.37298570244 32.412440863229
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem