14 gaste
5 slaapkamers
10 beddens
4 badkamers
- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - 37 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Sea Park Beach House is 'n bekoorlike huis in Port Shepstone aan die Natalse Suidkus met direkte toegang tot die strand en 'n privaat swembad. Hierdie huis is 'n ideale opsie vir familie en vriende wat vakansieverblyf soek. Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 4 badkamers, met 'n ekstra slaaparea en kan gemaklik tot 12 volwassenes en 2 kinders akkommodeer.
Die eerste en tweede slaapkamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor en suite-badkamers met stortgeriewe. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n stapelbed slegs vir kinders, terwyl die vierde slaapkamer slegs met 2 enkelbeddens ingerig is. Die slaaparea is ingerig met 2 enkelbeddens en 'n dubbelslaapbank. Die 2 gedeelde badkamers is ingerig met 'n bad of 'n stort.
Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, wasmasjien, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea sluit 'n eetkamertafel, 'n TV en gemaklike rusbanke in. Hierdie area lei na 'n braai-area met 'n etenstafel, 'n kroegtoonbank en 'n ingeboude braai wat oopmaak na 'n dek wat omring word met buitesitplek en dagstoele.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderstapelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Warren Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sea Park Beach House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Beach Front Road, Sea Park, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang