Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Besoekers word slegs met vooraf goedkeuring toegelaat.
Oornaggaste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek, partytjies of ontwrigtende gedrag nie.
Stiltye: 22:00 tot 07:00.
Respekteer asseblief die bure.
Die gasheer is nie verantwoordelik vir die verlies van persoonlike besittings nie.
Sluit alle deure wanneer u die eenheid verlaat.
Geen rook binnenshuis nie.
Maak skoon na gebruik van die kombuis.
Moenie eetgerei, breekware of toestelle verwyder nie.
Skakel stowe, oonde en toestelle af na gebruik.
Gebruik slegs die aangewese braai (Weber).
Moet nooit 'n vuur onbewaak laat nie; blus kole heeltemal voor vertrek.
Handdoeke mag nie van die eiendom verwyder word nie, bv. vir strandgebruik.
Skade, vlekke of vermiste items sal aan die gas gehef word.
Rapporteer enige breekskade onmiddellik.
Bespaar water en elektrisiteit.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Parkering is op eie risiko. Parkeer asseblief slegs in die aangewese area.
Die gasheer is nie verantwoordelik vir beserings, ongelukke of verlies van eiendom nie.
Gebruik asseblief die "nuwe asblik" en nie asblik nommer 5 buite nie.
Sit die asblik Dinsdagoggende voor 07:00 uit en bring dit terug nadat dit leeggemaak is.
Die tuinwerker werk Dinsdae en Donderdae en het vrye toegang deur die tuinhekke, wat nooit gesluit is nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Plet-Pret, Piesang Valley, Plettenberg Bay, 6600, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang