Sea Point Bliss
Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 17 Apr 2025 tot 5 Des 2026.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level Road, St. Ronans, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 371R2 134 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea Point Bliss is 'n stylvolle selfsorgwoonstel in die veilige St. Ronans-kompleks in Seepunt. Dit is perfek vir paartjies, klein gesinne of sakereisigers en bied 'n gemaklike en moderne basis met maklike toegang tot die strand, gewilde restaurante en die lewendige Seepunt-promenade.
Hierdie woonstel bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer is gemaklik gemeubileer met 'n dubbelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koningingrootte-bed het. Die gedeelde badkamer is toegerus met beide 'n bad en stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die sitkamer en eetkamer bied gemaklike sitplek vir eet en ontspanning, en vir vermaak is 'n slim-TV en toegang tot gratis WiFi beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n balkon met sitplek. Gaste kry 'n veilige parkeerplek. Die woonstel is ook gerieflik geleë op die MyCiTi-busroete, wat jou verbind met die V&A Waterfront, Kampsbaai en Houtbaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Propr Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 100+
Resensies 27
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- High Level Road, St. Ronans, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: High Level Road, St. Ronans, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang