Sea Point Gem
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 London Road, Unit 4, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R3 578 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sea Point Gem is 'n pragtige selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Seepunt. Dit is die ideale kuswegbreek vir 'n gesin of vriende en is stapafstand vanaf Seepunt-promenade.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde kleiner slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kasspasie en toegang tot 'n privaat balkon. Die tweede badkamer het 'n bad en stort.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, 'n toonbank met stoele, 'n skottelgoedwasser en wasmasjien toegerus is. Dit lei na 'n etenstafel en die sitarea het sitplek en 'n platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die onderdakbalkon met meubels. Daar is 'n tweede, kleiner balkon waar gaste ook kan ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Natalie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 12 London Road, Unit 4, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea Point Gem het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 12 London Road, Unit 4, Sea Point, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang