Sea View Kingsgate Apartment
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 301 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8006, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sea View Kingsgate Apartment on the Promenade is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou in Seepunt, Kaapstad. Die gebou is net 'n paar minute se ry van die Seepunt Promenade, die strand, restaurante en winkels af.
Die woonstel het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n oop en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. In die tweede slaapkamer is daar 'n koningingrootte-bed en 'n privaat badkamer. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, oond en ander kookgeriewe.
In die eetarea langsaan is daar 'n tafel met 4 stoele en die sitkamer het 'n TV. Die woonstel bied uitsigte oor die see en die omgewing. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig.
Afhangende van die verkeer is Sea View Kingsgate Apartment on the Promenade net 10 minute se ry vanaf Kaapstad Stadion, die V&A Waterfront en 20 minute vanaf die middestad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 71
Resensies 97
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 301 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8006, Wes-Kaap
- Gaste dink Sea View Kingsgate Apartment het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 301 Beach Road, Sea Point, Cape Town, 8006, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang