Sea Point Studio Haven
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Sea Point Studio Haven is 'n selfsorg-ateljeewoonstel in Seepunt, Kaapstad. Hierdie kontemporêre eenheid bied gemaklike akkommodasie vir twee gaste en is gerieflik naby die strand geleë.
Die woonstel is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met toegang tot YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Bykomende geriewe sluit in 'n gemeenskaplike dakswembad, 'n gimnasium en 'n dakdek met panoramiese uitsigte.
Veilige parkering bied gemoedsrus dwarsdeur u verblyf.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Fluentliving - Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 47
Resensies 1
Op LekkeSlaap 4 maande
Ligging
- 6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Norfolk Road, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang