Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea-Spray Cottages

Selfsorg
Eenheid 2
Vanaf R780
R780 R585
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes in 'n ruim grasdak-kothuis met 'n privaat tuin en braai. Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet. Die volledig toegeruste kombuis het 'n vrieskas en yskas, mikrogolfoond en 'n stoof, daar is 'n ketel en ingeboude kaste vir die breekware en eetgerei. Daar is parkeerplek vir 'n voertuig.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf R3 000
R3 000 R2 250
per eenheid
Beskrywing

Die lieflike eenheid is 'n dubbelverdieping-kothuis met 'n grasdak en slaapplek vir 6 volwassenes en 4 kinders. Daar is 3 slaapkamers met 1 dubbelbed, 4 enkelbeddens en 2 dubbelslaapbanke op die eerste verdieping. Daar is ook 2 dubbelslaapbanke in die sitarea. Die huis het 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Daar is ook 'n gesinskamer en sitarea met 'n TV en DStv-skottel (bring asb. jou eie dekodeerder en slimkaart). Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, 'n stoof en mikrogolfoond, ketel, broodrooster, ingeboude kaste en breekware en eetgerei toegerus. Die eenheid het sy eie stoep en privaat braai-area. Daar is 2 parkeerplekke vir voertuie beskikbaar. Die dek is op die eerste verdieping, met 'n privaat braai-area. Die eenheid is naby die swembad en groot lapa wat all gaste by Sea-spray kan gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
Plek vir 10 mense
4 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xDubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Droogskoonmaakdienste is beskikbaar teen ekstra koste.
Minibusse betaal ekstra vir parkeerplek.
Bestuurders word gehef indien hulle op die perseel bly of in die kothuis of in die bus slaap.
Busse met lugversorging kan nie onder die koepel deur die perseel binnekom nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R780
R780 R585
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hibiscus-straat 46, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Geen kinders onder 3
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAy9wnWaJFmBePEBE0w7nWM3u9B5pp6FhJ3dl3PKmvKhpY93ACzg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R780 nouVanaf R585 per nag (plek vir 2) 3 5 1 4 46 Hibiscus Road Margate 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.863172224733 30.367357730747
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem