Sea Valley Villa

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sea Valley Villa is in die pragtige dorpie Port Alfred in die Oos-Kaap geleë. Dis naby die strand, winkels en gholfbaan. Dié omgewing is bekend vir sy pragtige strande, oewers en vriendelike mense.

Die huis het 4 slaapkamers en 2 badkamers, en bied gerieflike slaapplek vir 8 mense. Twee van die slaapkamers het dubbelbeddens, die derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en daar is 2 enkelbeddens in die vierde slaapkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, mikrogolfoond, filterkoffiemasjien, ketel, broodrooster, en eetgerei en breekware. Die sitarea het 'n TV met DStv (familiepakket) - gaste kan ook hul eie volledige DStv-dekodeerder en slimkaart saambring.

Rolstoelgebruikers het al hier tuisgegaan aangesien die stortkamer is ruim en daar net een trappie in die villa is.

Buite is daar 'n lieflike, groot tuin, 'n geheime tuin met 'n swaai, 'n braai-area en 'n veerpyltjiebord.

Doendinge in die omgewing: perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, wildritte, wildkyk, begeleide wandelings, swem en tennis.

Slaapplek

'n Bespreking by Sea Valley Villa sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Badkamer

  •  Bad
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Dienste

  •  Diens op aanvraag
  •  Wakker-bel oproep

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Kamergeriewe

  •  Waaier

Maaltye Aangebied

  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Boeke en Tydskrifte
  •  Eksklusiewe DSTV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sea Valley Villa gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 900 per nag (vir 8 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false