LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sea View Apartment 5 | LekkeSlaap
+15

Sea View Apartment 5

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Wavecrest 17, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea View Apartment 5 is 'n lieflike selfsorgwoonstel vir 6 gaste in Humewood, Gqeberha (Port Elizabeth), net 200 m van die strand af.

Die woonstel is op die tweede verdieping en word via trappe bereik. Dit spog met 'n see-uitsig vanuit die slaapkamers en die leefarea. Daar is 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis, eetarea en 'n sitkamer. Die 2 slaapkamers het elk 'n dubbelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, bad en toilet. Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel.

Die sitkamer het 'n TV. Indien gaste DStv wil kyk kan hulle hul eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Parkeerplek en stoorplek is in die motorhuis beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Sea View Apartment 5 is 450 m vanaf 'n rits winkels, restaurante en ander besienswaardighede. Gaste kan die strand besoek waar hulle kan swem, visvang, seilplankry en skubaduik. Daar is ook bergfietsry-geleenthede.

Slaapplek

’n Bespreking by Sea View Apartment 5 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir Sea View Apartment 5
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Kusweg, Wavecrest 17, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sea View Apartment 5 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R995
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg, Wavecrest 17, Somerstrand, 6001, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA14f581e9c04e004f5b326c034f9d5ee3114867da0bd44204f7cb69026bb2d30431aba4b0f1084846d25ec7df3ce09b88d14d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995  per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 Beach Road Wavecrest 17 6001 Oos-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 10:00 -33.975696 25.645576
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem