9 gaste
4 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seabrook 403 is 'n selfsorg-eenheid in die Seabrook Holiday-woonstelkompleks, bekend vir sy asemrowende uitsigte en gerieflike toegang tot Margate se hoofstrand en ander vakansie-aktiwiteite. 'n Voëlkyk-uitsig kan geniet word, wat 'n wonderlike geleentheid bied om die dolfyne, walvisse, sardientjies en kusvoëls te sien speel.
Die woonstel het 4 slaapkamers en 2 badkamers, almal smaakvol gemeubileer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer 'n stapelbed het. Daar is 2 badkamers 1 het 'n bad en stort en die ander het 'n bad met 'n toilet en wasbak.
Gaste sal die lieflike oopplan-kombuis en -sitarea geniet. Die kombuis is volledig toegerus vir gaste se selfsorgbehoeftes, insluitend 'n eetarea met baie sitplek. Die sitkamer is toegerus met 'n TV wat 11 DStv-kanale insluit. Ontspan met 'n skemerkelkie en geniet die pragtige stranduitsigte.
'n Onderdakparkeerplek is by hierdie eenheid ingesluit.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Hazel Geverifieer
Eiendomme 19
Resensies 113
Op LekkeSlaap 16 jaar
Ligging
- Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook 403 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of William O’Connor Drive and Panorama Parade, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang