Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 102

Selfsorg
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate se hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Seabrook Apartment 102 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate se strandfront. Die gebou bied 'n uitsig oor die hoofstrand, 'n kinderswembadjie en die amfiteater.

Daar is plek vir 6 gaste in die woonstel en dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens. Daar is 'n bad in die eerste badkamer en 'n stort in die tweede.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof en ander essensiële kookgerei toegerus. Die leefarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see deur die palmbome.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Daar is ook winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe in die omtrek.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 102 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 40

Jaar gelys 4

Ligging

  • William O'Connor-rylaan, Margate se hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: William O'Connor-rylaan, Margate se hoofstrand, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1bde4c02bea02d8261dc6464b1017b1b7f8bc727c148401593f14b5cc9cdcf36fd1914ec26df2aa32bdc28f29176f884f2d9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 7) William O'Connor Drive Margate Main Beach 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.86308823908 30.370688138098
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem