8 gaste
3 slaapkamers
7 beds
3 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Unit 505, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seabrook Apartment 303 is 'n selfsorgwoonstel op die derde vloer in 'n veilige kompleks in Margate. Die gebou het 'n uitsig oor besienswaardighede soos Margate Main Beach, 'n kinderswembad en die amfiteater.
Die woonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 1 enkelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n wasbak en 'n toilet. Die woonstel het ook 'n gastebadkamer met 'n aparte toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, 'n mikrogolf, 'n oond met 'n stoof en ander basiese toebehore toegerus. Die aangrensende leefarea en hoofslaapkamer se balkon bied 'n see-uitsig waar die brander breek oor die Margate Main Beach. Die tweede slaapkamer het 'n soortgelyke uitsig.
Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek. Boonop is die kompleks naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Unit 505, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seabrook Apartment 303 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Road, Seabrook Holiday Apartments, Unit 505, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang