Seabrook Apartment 405
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seabrook Apartment 405 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks op Margate se strandfront. Die gebou bied 'n uitsig oor die hoofstrand, 'n kinderswembadjie en die amfiteater.
Daar is plek vir 4 gaste in die woonstel en dit beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, wasbak en toilet in die eerste badkamer en 'n stort, wasbak en toilet in die tweede.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond met 'n stoof en ander essensiële kookgerei toegerus. 'n Wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n balkon met lieflike uitsigte oor die see.
Die kompleks bied 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek vir gaste se voertuie. Daar is ook winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe in die omtrek.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Jan Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 19
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
William O'Connor Drive, Margate Main Beach, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang