Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seabrook Apartment 605

Selfsorg
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabrook Holiday Apartments, eenheid 605, Warwick-weg, Margate Hoofstrand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seabrook Apartment 605 bied selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Margate. Die woonstel het 'n ononderbroke see-uitsig, asook 'n uitsig oor Margate se hoofstrand. Daar is ook 'n kinderswembad en amfiteater.

Die woonstel is geskik vir 5 gaste en het 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die badkamer het 'n handstort-oor-bad, aparte stort, toilet en wasbak.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ander basiese toestelle toegerus. Die leefarea langsaan lei na 'n balkon wat 'n mooi see-uitsig het. Die kompleks het 'n gemeenskaplike braai-area en veilige parkeerplek.

Die kompleks is naby winkels, banke, klubs, restaurante en ander vermaakgeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Seabrook Apartment 605 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir Seabrook Apartment 605
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Jan Geverifieer

Eiendomme 18

Resensies 38

Jaar gelys 4

Ligging

  • Seabrook Holiday Apartments, eenheid 605, Warwick-weg, Margate Hoofstrand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seabrook Apartment 605 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seabrook Holiday Apartments, eenheid 605, Warwick-weg, Margate Hoofstrand, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7802d09682e1a23c8f38d3af970b8c3b06a954ef69a2da0139404991eaf26a2283795f9ef2b97fdfd7fed54f70998257b07c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 5) 1 5 1 5 Seabrook Holiday Apartments, Unit 605 Warwick Road 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.863011529224 30.370775493074
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem