5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 101 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate-strand, met 'n uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, asook die Margate Visvangpier.
Seagull 101 is 'n grondverdieping-eenheid en beskik oor 2 slaapkamers met slaapplek vir 5 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is nog 'n enkelbed in die sitarea. Die eenheid het 2 badkamers met 'n stort of 'n bad, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV en 'n see-uitsig. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring, aangesien hier net 'n OpenView-dekodeerder is. Hierdie eenheid is naby die gemeenskaplike braai-area.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad met 'n see-uitsig, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 101 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang