LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

5 gaste

2 slaapkamers

4 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Warwich Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

Seagull 101 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront, met uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as die Margate-visvangpier.

Seagull 101, 'n grondvloer-eenheid, is toegerus met 2 slaapkamers en bied slaapplek vir 5 gaste. Slaapkamer 1 het 'n dubbelbed en slaapkamer 2 het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitkamer. Die eenheid bied 2 badkamers met 'n stort of 'n bad, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit in 'n kombuis, 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n TV, GRATIS WiFi en 'n pragtige see-uitsig. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring, aangesien die eenheid slegs 'n Open View-dekodeerder het. Hierdie eenheid is naby die gemeenskaplike braai-area.

Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike swembad met 'n pragtige see-uitsig, braaigeriewe en veilige parkering. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.3
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 845

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Warwich Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 101 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag (plek vir 5)
Bespreek

Warwich Road, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 5 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfc4f90288754295682636f9234e29245eed3de9270aa99e7376736de1af305905aa343a09b43dec76db6f37051d3dcbe1f82?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 5) 4 5 1 5 Warwich Road Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.863441676439 30.37112202943