Seagull 103
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R765 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Seagull 103 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se kus. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as Margate se visvang-pier.
Seagull 103 het 2 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n enkelbed in die sitarea. Die eenheid het 2 badkamers wat of 'n stort of 'n bad het, asook 'n wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea en sitarea met 'n TV in. Gaste moet hul eie DStv- dekodeerder saambring. Die eenheid het nie 'n uitsig oor die see nie en word met trappe bereik.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied ’n groot, gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ’n speelarea vir kinders met ’n groot skaakstel.
Slaapplek
’n Bespreking by Seagull 103 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 651
Jaar gelys 9
Ligging
- Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 103 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 persone
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwich-laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom