Seagull 203
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 203 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront, met 'n uitsig oor die hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visvangpier.
Seagull 203 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het ’n dubbelbed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die tweede badkamer het ’n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolf en 'n toonbank met stoele toegerus. Die eetarea het 'n tafel en stoele vir 6 gaste. Die sitarea het 'n ekstra enkelbed en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitemeubels.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is 'n kinderspeelkamer met 'n reuse-skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang