5 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 304 is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront. Die kompleks bied 'n uitsig oor die hoofswemstrand en dis naby verskeie winkels, restaurante en Margate se visvangpier.
Seagull 304 het 2 slaapkamers en bied verblyf aan 5 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk 2 enkelbeddens en in die sitarea is 'n enkelbed. Die eenheid het 2 badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea en sitarea met 'n TV in. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring. Die eenheid het 'n uitsig oor die see.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot, gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ook 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 304 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang