5 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 305 is ’n selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op die kus van Margate en bied ’n uitsig oor die Margate-hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as Margate se visvang-pier.
Seagull 305 het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en daar is 'n enkelbed in die sitarea. Die 2 badkamers het 'n bad of 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Ander geriewe sluit 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea met 'n TV in. Gaste moet hulle eie DStv-dekodeerder saambring.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied ’n groot gemeenskaplike randvloeiswembad, braaigeriewe en veilige parkeerplek. Daar is ’n speelarea vir kinders met ’n groot skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 750
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 305 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang