Seagull 306
5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Apartments, Margate, 4275, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 306 is 'n gemeubileerde selfsorgwoonstel in die veilige Seagull Holiday Flats-kompleks op Margate se strandfront, met uitsig oor Margate se hoofstrand. Die kompleks is naby verskeie winkels en restaurante, sowel as die Margate-visvangpier.
Seagull 306 bied slaapplek vir tot 4 volwassenes en 2 kinders onder die ouderdom van 12 en bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en 'n enkelbed, en 'n enkelbed in die sitkamer. Die en suite-badkamer het 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad, 'n toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetkamer het 'n eetkamertafel met sitplek vir 6. Die sitkamer het 'n ekstra enkelbed, sitplek en 'n platskerm-TV.
Die Seagull Holiday Flats-kompleks bied 'n groot gemeenskaplike oneindige swembad, braaigeriewe en veilige parkering. Daar is 'n speelkamer vir kinders met 'n reuse-skaakstel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 750
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Apartments, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Apartments, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang