Seagull 311
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwichlaan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Seagull 311 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate.
Die eenheid het ongekunstelde meubels in 'n moderne styl. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n slaapbank in die sitarea. Linne word voorsien. Die badkamer is met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak toegerus. Gaste moet asb. hulle eie handdoeke en toiletware saambring.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n slim TV, WiFi, DStv Now, Showmax en Netflix.
Die eenheid het 'n balkon met see-uitsigte.
Daar is 'n gratis parkeerplek vir elke eenheid. Ekstra parkeerplek vir voertuie en waentjies kan teen ekstra koste gereël word. Daar is verskeie braai-areas en 'n betaal-wasgoeddiens op die perseel.
Geriewe op die perseel sluit 'n randvloeiswembad met uitsigte oor die hoofstrand en 'n reuse-skaakstel in.
Slaapplek
’n Bespreking by Seagull 311 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.3/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 653
Jaar gelys 9
Ligging
- Warwichlaan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 311 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Margate Beach Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 5 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Warwichlaan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom