Seagull 312
5 gaste
2 slaapkamers
5 beds
2 badkamers
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Seagull 312 is 'n selfsorgwoonstel in Margate.
Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandstyl. Die hoofslaapkamer en die tweede slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Daar is 'n uittrekbank in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletware saambring.
Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, oond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV. Gaste moet hul eie DStv-dekodeerder saambring.
Die eenheid het 'n balkon met 'n gedeeltelike see-uitsig.
Daar is 1 gratis parkeerplek per eenheid. Ekstra parkeerplek en waentjieparkeerplek kan teen 'n ekstra koste gereël word. Daar is verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe waarvoor gaste moet betaal op die perseel.
Geriewe op die perseel sluit 'n randvloeiswembad met 'n pragtige uitsig oor die hoofstrand en 'n reuseskaakstel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 748
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Seagull 312 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Warwich Avenue, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang