Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 503

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seagull 503 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate.

Die eenheid het ongekulstelde meubels en 'n moderne gevoel. Die eerste slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n vyfde bed in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en wasbak en die tweede badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Gaste moet asb. hul eie handdoeke en toiletgeriewe saambring. Daar is 33 trappe wat na die eenheid lei.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, ketel en eetgerei toegerus. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul etes saam kan geniet, die sitarea het 'n TV en die leefarea het pragtige uitsigte oor die see met 'n ingeboude braai op die balkon. Gaste moet asb. hul eie dekodeerder bring. Let asb. dat daar nie WiFi is nie.

Gratis parkeerplek is beskikbaar vir elke eenheid en addisionele parkeerplek vir voertuie en waentjies kan vooraf en teen 'n addisionele koste gereël word. Verder is daar verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe is teen ekstra koste beskikbaar.

Gaste kan die pragtige uitsig oor die hoofstrand geniet terwyl hulle in die gemeenskaplike randvloei-swembad afkoel. Daar is ook 'n enorme skaakstel wat hulle kan speel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 503 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R825
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich Laan, Seagull Holiday Flats, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA315e986b704a30d401ba8e3f0ba9daac379b5b964845c08515d112b8e6505686eda01cd02f473524c8c8aa587320d8eb7355?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R825 per nag (plek vir 4) Warwich Avenue Seagull Holiday Flats 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863487724185 30.371140804894
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem