Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seagull 504

Selfsorg
Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-straat, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R825 R743 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Seagull 504 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in Margate.

Die eenheid het rustieke meubels en 'n strandtema. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed, die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die 6de bed is in die sitarea. Linne word voorsien. Die eerste badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie handdoeke en toiletware saambring. Daar is 33 trappe na die eenheid.

Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolfoond, broodrooster, 'n ketel en kookgerei toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n sitarea met 'n TV en die leefarea bied 'n pragtige see-uitsig. Gaste moet hul eie dekodeerder saambring. WiFi is nie beskikbaar nie.

Daar is 1 gratis parkeerplek vir elke eenheid en 'n ekstra parkeerplek en 'n waentjieparkeerplek is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Daar is verskeie braai-areas en wasgoedgeriewe waarvoor gaste moet betaal op die perseel.

Gaste kan die pragtige uitsig oor die hoofstrand vanuit die gemeenskaplike randvloeiswembad geniet en daar is 'n reuseskaakstel op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Seagull 504 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xStapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Seagull 504
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Ligging

  • Warwich-straat, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Seagull 504 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 5)
Vanaf R825
R825 R743
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Warwich-straat, Seagull Holiday Flats, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4b8e171aafa74e735a3faa163240612c7eabcb144e3ef3a831f9ee1a93adf5eadae534c2e96184dd3a9bd9ab13bc920a8281?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R825 nouVanaf R743 per nag (plek vir 5) 3 5 1 5 Warwich Street Seagull Holiday Flats 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.863437071663 30.371087160713
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem